Tipegenus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Wyfiegroenkopeend (Anas platyrhynchos) en haar broeisel van kuikens. Anas is die tipegenus van die familie Anatidae.

'n Tipegenus is in biologiese klassifikasie — veral in soölogie (dierkunde) — die genus wat die biologiese familie en die stam van die familienaam definieer.