Tony Burton
Voorkoms
Tony Burton | |
Geboortenaam | Anthony Mabron Burton[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1957–2007 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tony Burton (23 Maart 1937 – 25 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Assault on Precinct 13 (1976), Rocky (1976), Rocky IV (1985), en Rocky Balboa (2006).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1976: Assault on Precinct 13
- 1976: Rocky
- 1978: Blackjack
- 1985: Rocky IV
- 1995: Fatal Choice
- 1997: Farticus
- 2003: Exorcism
- 2006: Rocky Balboa
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1981: Fitz and Bones
- 1987: Frank's Place
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1980: Scared Straight! Another Story
- 1985: Heart of a Champion: The Ray Mancini Story
- 1986: Oceans of Fire
- 2011: The Rocky Saga: Going the Distance
Video's
[wysig | wysig bron]- 1995: Cyber-Tracker 2
- 1995: Private Obsession
- 2007: Boxing Bloopers