Tony Cox (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tony Cox | |
Geboortenaam | Joseph Anthony Cox |
---|---|
Geboorte | 31 Maart 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tony Cox (gebore 31 Maart 1958) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spaceballs (1987), Me, Myself & Irene (2000), Bad Santa (2003), en Epic Movie (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: Spaceballs
- 2000: Me, Myself & Irene
- 2003: Bad Santa
- 2007: Epic Movie
- 2009: The Mail Man
- 2016: Bad Santa 2
- 2016: The Hollywood Shorties
- Tony Caponie
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2006: Instant Def
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Humor Me
- 2005: Dante
- 2011: Monster of the House
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: 2Pac Feat. Dr. Dre & Roger Troutman: California Love
- 2000: Foo Fighters: Breakout
- 2003: Bad Santa: Deleted Scenes
- 2003: Bad Santa: Outtakes
- 2004: Eminem: Just Lose It
- 2009: 'Friday' Straight Up