Trevor Peacock

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Trevor Peacock
Geboortenaam Trevor Peacock
Geboorte 19 Mei 1931 (1931-05-19) (88 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders Daniel Peacock]]
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Trevor Peacock (gebore 19 Mei 1931) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Trial (1993) en Fred Claus (2007), en in die televisiereeks The Vicar of Dibley (1994).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1961: What a Whopper
  • 1962: De ordonnans
  • 1965: He Who Rides a Tiger
  • 1993: The Trial
  • 2007: Fred Claus

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1959: Drumbeat
  • 1974: Thick as Thieves
  • 1977: Middlemen
  • 1978: Born and Bred
  • 1985: Screen One
  • 1991: Dodgem
  • 1991: Merlin of the Crystal Cave
  • 1992: Take Off with T. Bag
  • 1993: Magic Grandad
  • 1994: The Vicar of Dibley
  • 2001: Armadillo
  • 2004: Family Business

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1998: The Gift
  • 2004: The Legend of the Tamworth Two

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2004: Dibley Defrocked
  • 2009: Alan Bennett Interview
  • 2010: Nativity in Dibley
  • 2013: Quartet: Deleted Scenes
  • 2013: Quartet: Behind the Scenes Featurettes: Dustin

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]