Tristania

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tristania
Tristania 01.jpg
Oorsprong Stavanger (Noorweë)
Genre(s) Populêre metal
Aktiewe jare 1996 – hede
Uitgewer(s) Napalm Records
Webwerf tristania.com
Lede [Mariangela Demurta]
Anders Høyvik Hidle
Ole Vistnes
Einar Moen
Tarald Lie Jr.
Gyri Smørdal Losnegaard
Kjetil Nordhus
Gewese lede Morten Veland
Kjetil Ingebrethsen
Vibeke Stene
Svein Terje Solvang
Rune Østerhus
Kenneth Olsson
Østen Bergøy
Portal.svg Musiekportaal

Tristania is 'n Noorse musiekgroep wat in 1996 in Stavanger tot stand gekom het. Hulle is mees bekend vir hul eerste materiaal, waarvan die styl nie net sterk op die gotiese metal-genre gebaseer is nie, maar dit ook beinvloed het. 'n Kenmerkende eienskap van die musiekgroep is die gebruik van twee sterk kontrasterende stemme: 'n basmanstem wat van doodsknorre gebruik maak, en 'n sopraanvrouestem. Hierdie styl van hulle word algemeen as »Beauty and the Beast-stemme« beskryf.

Diskografie[wysig]

  • Widow's Weeds (1998)
  • Beyond The Veil (1999)
  • World of Glass (2001)
  • Ashes (2005)
  • Illumination (2007)
  • Rubicon (2010)

Eksterne skakels[wysig]