Troms

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wapen van Troms

Troms (Noordsamies Romsa, Kvens Tromssa) is Noorweë se noordelikste provinsie (fylke) wat in die suide aan Nordland en Finnmark in die noorde grens. Die grootste stede is Tromsø en Harstad. Troms is die enigste provinsie wat sowel aan Finland asook Swede grens.