Tunis-Carthage Internasionale Lughawe
Voorkoms
Tunis-Carthage Int. Lughawe Aéroport international de Tunis-Carthage مطار تونس قرطاج الدولي | |||
---|---|---|---|
IATA: TUN – ICAO: DTTA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar/Militêr | ||
Operateur | Tunisiese Burgerlugvaart- & Lughawe-owerheid | ||
Bedien | Tunis | ||
Ligging | Tunis, Tunisië | ||
Spil vir |
| ||
Hoogte bo seevlak | 22 vt / 7 m | ||
Koördinate | 36°51′04″N 010°13′38″O / 36.85111°N 10.22722°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
01/19 | 3 200 | 10 499 | Asfalt |
11/29 | 2 840 | 9 318 | Asfalt |
Statistieke (2019) | |||
Passasiers | 6 441 886[1] | ||
Bron: DAFIF[2] |
Tunis-Carthago Internasionale Lughawe, (Frans: Aéroport de Tunis-Carthage, Arabies: مطار تونس قرطاج الدولي IATA: TUN – ICAO: DTTA) is die internasionale lughawe van Tunis, die hoofstad van Tunisië. Dit dien as die tuisbasis vir Tunisair, Tunisair Express, Nouvelair Tunisia en Tunisavia. Die lughawe is vernoem na die historiese stad Kartago, wat net oos van die lughawe geleë is.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Tunis-Carthage au Top 10 des aéroports africains les plus visités" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2015. Besoek op 11 Desember 2015.
- ↑ "Airport information for DTTA". World Aero Data. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2019.
{{cite web}}
: CS1 maint: unfit URL (link)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |