Gaan na inhoud

United Parcel Service

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
United Parcel Service, Inc.
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1907 in Seattle, Washington
Hoofkantoor Sandy Springs, GeorgiaVerenigde State
SleutelpersoneDavid Abney (voorsitter en hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieKoerier
ProdukteKoerier Express dienste
Ekspedisie dienste
Logistiese dienste
Inkomste VS$ 54,1 miljard[1] (2012)[2]
Bedryfsinkomste VS$ 1,343 miljard (2012)[2]
Netto inkomste VS$ 807 miljoen (2012)[2]
Werknemers397 100 (2012)[1]
Dogter-
maatskappye
The UPS Store
UPS Supply Chain Solutions
UPS Capital
UPS Airlines
UPS Express Critical
UPS Freight
UPS Logistics
UPS Mail Innovations
UPS Professional Solutions
Webwerfups.com

United Parcel Service of North America, Inc., gewoonlik na verwys en gemerk as UPS (gestileer as ups), is die grootste verskepings- en logistieke maatskappy in die wêreld. Die Amerikaanse globale pakketversendingsmaatskappy het sy hoofkwartier in Sandy Springs, Georgia, wat deel is van die Groter Atlanta metropolitaanse gebied. UPS lewer meer as 15 miljoen pakkette per dag af aan meer as 6,1 miljoen kliënte in meer as 220 lande en gebiede in die wêreld.[3][4][5]

UPS is bekend vir sy bruin afleweringsvragmotors en personeeluniforms, vandaar die maatskappy se bynaam "Brown". UPS bedryf ook UPS Airlines, sy eie lugredery en lugvragdiens, (IATA-kode: 5X, ICAO: UPS, roepsein: UPS) gebaseer in Louisville, Kentucky, VSA.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 "About UPS" (in Engels). UPS. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2016. Besoek op 6 Desember 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 "2010 Form 10-K, United Parcel Service, Inc" (in Engels). United States Securities and Exchange Commission. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Desember 2018.
  3. "Contact UPS: United States." United Parcel Service. Besoek op 19 Mei 2009.
  4. "City Council Districts Geargiveer 17 Januarie 2010 op Wayback Machine." City of Sandy Springs. Besoek op 19 Mei 2009.
  5. "UPS Fact Sheet" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2009. Besoek op 19 Augustus 2007.