Urologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Urologie is die mediese studie van die niere en die urienweg. 'n Deskundige op die gebied van urologie, word 'n uroloog genoem.