VVV-Venlo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
VVV-Venlo
Flickr - tpower1978 - Training session (2).jpg
Volle naam Venlose Voetbal Vereniging Venlo
Stigting 7 Februarie 1903
Tuisveld De Koel,
Venlo
Kapasiteit 8.000
Voorsitter Vlag van Nederland Hai Berden
Afrigter Vlag van België Glen De Boeck
Liga Eredivisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

VVV-Venlo is 'n sokkerklub in Venlo (Nederland), wat in die Eredivisie speel. VVV speel sy tuiswedstryde in De Koel (kapasiteit: 8 000 sitplekke). VVV wil oor 'n paar jaar in 'n nuwe stadion met 'n kapasiteit van 15 000 sitplekke speel.

Erelys[wysig]

  • Kampioen Eerste divisie (2)
1992/93, 2008/09
(naaswenner (4): 1975/76, 1984/85, 2005/06, 2006/07)
  • Kampioen Tweede divisie
(naaswenner (1): 1966/67)
  • KNVB-beker (1)
1959

Beroemde sokkerspelers[wysig]