Van Riebeeck-penning
Voorkoms
Die Van Riebeeck-penning word deur die Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging (NZAV) uitgereik aan persone wat 'n buitengewone en langdurige bydrae gelewer het tot die ontwikkeling van die kulturele en taalkundige betrekkinge tussen Nederland en Suid-Afrika.
Ontvangers van die erepenning was
- 1997 – Elisabeth Eybers, digteres
- 2003 – Gerrit Komry, bloemleser
- 2011 – Adriaan van Dis, skrywer
- 2102 – Riet de Jong-Goossens, vertaler
- 2013 – Stef Bos, sanger en liedjieskrywer
- 2014 – Wium van Zyl, akademikus