Viljoenspas
Voorkoms
Viljoenspas | |
Koördinate: 34°5′40.4″S 19°3′1.4″O / 34.094556°S 19.050389°O | |
---|---|
Ligging | Tussen Grabouw en Villiersdorp |
Maksimumhelling | 1:16 |
Hoogte | 524 m |
Pad | R321 |
Die Viljoenspas is 'n bergpas wat op die R321-streeksroete net buite Grabouw in die rigting van Villiersdorp lê oor die Groenlandberg. Die pas bereik 'n hoogte van 524 m en het 'n maksimumhelling van 1:16. Die pas verskaf pragtige uitsigte.