Virginia Christine

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Virginia Christine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Virginia Christine Ricketts
Geboorte (1920-03-05)5 Maart 1920
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 24 Julie 1996 (op 76)
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Virginia Christine (5 Maart 1920 – 24 Julie 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Mummy's Curse (1944), Invasion of the Body Snatchers (1956), Judgment at Nuremberg (1961), en Guess Who's Coming to Dinner (1967).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1943: Truck Busters
  • 1944: The Mummy's Curse
  • 1944: The Old Texas Trail
  • 1945: Girls of the Big House
  • 1946: The Mysterious Mr. Valentine
  • 1946: The Scarlet Horseman
  • 1947: The Invisible Wall
  • 1948: Women in the Night
  • 1948: Night Wind
  • 1956: Invasion of the Body Snatchers
  • 1956: Nightmare
  • 1961: Judgment at Nuremberg
  • 1962: Incident in an Alley
  • 1964: One Man's Way
  • 1966: Billy the Kid Versus Dracula
  • 1967: Guess Who's Coming to Dinner

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1951: Front Page Detective
  • 1956: Sneak Preview
  • 1957: Tales of Wells Fargo

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]