Vlasta Depetrisová

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Vlasta Depetrisová (20 Desember 1920, Plzeň – 23 Oktober 2003, Plzeň) was 'n vroulike tafeltennisspeler uit Tsjeggo-Slowakye. Van 1936 tot 1948 het sy verskeie medaljes in enkel-, dubbel- en spanbyeenkomste in die Wêreld Tafeltenniskampioenskap gewen.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]