Vragmotorbestuurder
Voorkoms
'n Vragmotorbestuurder[1][2][3] of trokdrywer[4][5] is 'n mens wat as deel van sy of haar beroep vragmotors bestuur. Vragmotorbestuurders voorsien geïndustrialiseerde samelewings van 'n noodsaaklike diens deur roumateriaal en vervaardigde goedere tussen fabrieke en handels- en verspreidingssentrums te vervoer.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Cornelissen, Christel (27 Augustus 2020). "Vragmotorbestuurder sterf; hoofweg besaai met skrootmetaal". Maroela Media. Besoek op 21 April 2021.
{{cite web}}
:|archive-url=
requires|archive-date=
(hulp) - ↑ Vermeulen, Elsje (20 Januarie 2020). "19-jarige vragmotorbestuurder beseer". Vaal-weekblad. Besoek op 21 April 2021.
{{cite web}}
:|archive-url=
requires|archive-date=
(hulp) - ↑ "Vragmotorbestuurder sterf op N1". Paarl Post. 12 Februarie 2021. Besoek op 21 April 2021.
{{cite web}}
:|archive-url=
requires|archive-date=
(hulp) - ↑ "Trokdrywer sterf ná petrolbom". Maroela Media. 4 Januarie 2020. Besoek op 21 April 2021.
{{cite web}}
:|archive-url=
requires|archive-date=
(hulp) - ↑ Augustus, Anthony (18 Maart 2021). "Trokdrywer vrygespreek na vroue se dood". Kouga Express. Besoek op 21 April 2021.
{{cite web}}
:|archive-url=
requires|archive-date=
(hulp)