Gaan na inhoud

Vrye toegang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vrye toegang
groepaksie, beleid, sosiale beweging, toegangsbeperking
Subklas vanfree to readWysig
Onderdeel vanopen knowledgeWysig
Faset vanUitgewersbedryf, Wetenskaplike kommunikasie, Intellektuele eiendom, Vrye kultuurbeweging, open knowledgeWysig
Gekarakteriseer deuropenWysig
Teenoorgestelde vanbetaalmuurWysig
Wikidata-eienskaponline access statusWysig
Open access logo, oorspronklik ontwerp deur die Public Library of Science.

Vrye toegang (Engels: open access) verwys na navorsinguitsette wat aanlyn en sonder koste of ander hindernisse versprei word.[1] Moontlik met die byvoeging van 'n Creative Commons lisensie om hergebruik te bevorder.[1] Vrye toegang kan toegepas word op alle vorme van gepubliseerde navorsingsuitsette, insluitend akademiese joernaal artikels met of sonder kollegiale toetsing, konferensie papiere, tesisse,[2] boek hoofstukke,[1] en monografieë.[3]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 Suber, Peter. "Open Access Overview" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2017. Besoek op 29 November 2014.
  2. Schöpfel, Joachim; Prost, Hélène (2013). "Degrees of secrecy in an open environment. The case of electronic theses and dissertations". ESSACHESS – Journal for Communication Studies. 6 (2(12)): 65–86. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2014.
  3. Schwartz, Meredith (2012). "Directory of Open Access Books Goes Live". Library Journal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2013.