Waleed Al-Husseini
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Waleed Al-Husseini | |
---|---|
Gebore | 25 Junie 1989 |
Nasionaliteit | Palestyn |
Beroep | Skrywer |
Waleed Al-Husseini (وليد الحسيني) is 'n Palestynse essayist, skrywer en blogger.
In Oktober 2010 het die Palestynse Owerheid hom in hegtenis geneem omdat hy na bewering lasterlik teen Islam opgetree het. Hy is van godslastering beskuldig. Sy arrestasie het internasionale aandag gekry. Hy het later na Frankryk ontsnap, waar hy suksesvol aansoek vir asiel gedoen het.
In 2013 het hy die Raad van Oud-Moslems van Frankryk gestig, en in 2015 het hy sy eerste boek oor sy ervarings geskryf, Blasphémateur ! Les Prisons d'Allah ("Godslasteraar! Die tronke van Allah").
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Blasphémateur ! : les prisons d'Allah, 2015, Grasset (ISBN 978-2-246-85461-6)
- Engelse vertaling: Al-Husseini, Waleed (2017). The Blasphemer: The Price I Paid for Rejecting Islam. New York City: Skyhorse Publishing. ISBN 9781628726756.
- Une trahison française : Les collaborationnistes de l'islam radical devoilés ("'n Franse verraad: Die kollaborateurs met die radikale Islam ontmasker"), 2017, Éditions Ring ISBN 979-1091447577
Wikimedia Commons bevat media in verband met Waleed Al-Husseini. |