Walter Gotell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Walter Gotell
Geboortenaam Walter Jack Gotell
Geboorte (1924-03-15)15 Maart 1924
Sterfte 5 Mei 1997 (op 73)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1942–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Walter Gotell (15 Maart 1924 – 5 Mei 1997) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Spy Who Loved Me (1977), Moonraker (1979), Octopussy (1983), en A View to a Kill (1985).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1977: The Spy Who Loved Me
  • 1979: Moonraker
  • 1983: Octopussy
  • 1985: A View to a Kill
  • 1985: KGB: The Secret War
  • 1988: Gregory Peck: His Own Man

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1956: Potts in Parovia
  • 1960: Man from Interpol
  • 1960: Biggles
  • 1969: Softly Softly: Task Force

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Escape from Atlantis Storyboard Sequence

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]