Walton Goggins

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Walton Goggins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Walton Sanders Goggins Jr.
Geboorte 10 November 1971 (1971-11-10) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Walton Goggins (gebore 10 November 1971) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Predators (2010) en The Hateful Eight (2015), en in die televisiereekse The Shield (2002) en Justified (2010).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Chrystal
  • 2007: Randy and the Mob
  • 2009: That Evening Sun
  • 2009: Damage
  • 2010: Predators
  • 2010: Change in the Wind
  • 2015: The Hateful Eight
  • 2015: Desiree
  • 2015: Diablo
  • 2017: We the People 2.0
  • 2017: Three Christs
  • 2018: Tomb Raider
  • 2018: Ant-Man and the Wasp
  • 2018: Them That Follow
  • 2018: Words on Bathroom Walls

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: The Shield
  • 2010: Justified
  • 2010: MTV Movie Night
  • 2012: Vanessa & Jan
  • 2016: Vice Principals

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Beyond the Prairie, Part 2: The True Story of Laura Ingalls Wilder
  • 2013: A Conversation with Graham Yost
  • 2018: L.A. Confidential

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2003: 4 Selections from Plimpton County's Tuff Truck Jamboree
  • 2005: Under the Skin
  • 2010: Decloaking the Invisible: Alien Terrain
  • 2018: Tomb Raider: Uncovered
  • 2018: Tomb Raider: Croft Training
  • 2018: Tomb Raider: Breaking Down the Rapids

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]