Waterskeiding

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Groot Waterskeidings (rooi rantlyne [1]) en opvanggebiede (groen streke) in Europa (etikette in Duits).

In topografie, is 'n waterskeiding, skeiding, of rantlyn[1] verhoogde terrein wat aangrensende opvanggebiede skei. Op ruwe grond lê die skeiding langs topografiese rante, en kan in die vorm van 'n enkele reeks heuwels of berge wees, bekend as 'n skeidingsreeks. Op plat terrein, veral waar die grond moerasagtig is, kan dit moeiliker wees om die skeiding te onderskei.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "ridgeline. Dictionary.com" (Dictionary.com Unabridged uitg.). Random House Inc. Besoek op 7 September 2013.