Wemmershoekberge
Voorkoms
Wemmershoekberge | |
---|---|
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 1 564 meter bo seevlak |
Reeks | Kaapse Plooigordel |
Koördinate | 33°48′7″S 19°8′4″O / 33.80194°S 19.13444°O |
Bergtipe | Sandsteen met doloriet intrusies. |
Rotsouderdom | Neoargeaans tot vroeg-Paleoproterosoïes |
Die Wemmershoekberge is 'n bergreeks in die Wes-Kaap met 'n hoogte van 1 564 meter bo seespieël. Dit is geleë naby Winterberg en noord van Platbergkop.