Wendy Makkena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wendy Makkena
Geboorte 4 Oktober 1958 (1958-10-04) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en assistentregisseuse
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wendy Makkena (gebore 4 Oktober 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sister Act (1992), Sister Act 2: Back in the Habit (1993), Air Bud (1997), en State of Play (2009).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1992: Sister Act
  • 1993: Sister Act 2: Back in the Habit
  • 1997: Air Bud
  • 1997: The People
  • 1998: Finding North
  • 2009: State of Play
  • 2017: Fair Market Value

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: A League of Their Own
  • 2001: The Job
  • 2003: Oliver Beene
  • 2004: Listen Up
  • 2012: The Mob Doctor

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1992: Black Magic
  • 1995: Serving in Silence: The Margarethe Cammermeyer Story
  • 1996: Death Benefit
  • 1996: On Seventh Avenue

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]