Weslander

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alida Buckle was tot einde 2010 redakteur by Weslander

Weslander is 'n plaaslike koerant van Vredenburg wat elke Donderdag in die munisipale gebied Saldanhabaai en op Velddrif en Laaiplek 10 631 kopieë verkoop. Dit is op 30 April 1972 gestig. Die uitgewer is Ernie Roworth en die redakteur is Helene Meisenheimer.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]