Wikipedia:Beeldbronne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Sommige webwerwe maak geen melding van die lisensie waaronder hulle beelde vrygestel word nie (indien enige), maar gebruikers is altyd welkom om die eienaars te kontak en vir toestemming te vra om die beelde te kan gebruik, mits 'n vrye lisensie weergegee word.

Indien die lisensie wat u beelde vergesel verskil van dié wat deur die bron gemeld word (of indien die bron geen melding van enige lisensie maak nie), is dit noodsaaklik om te kan bewys dat u toestemming het om 'n beeld onder die gegewe lisensie vry te stel.

Sien gerus hier vir 'n voorbeeld wat by 'n versoek om toestemming ingesluit kan word. Dit is belangrik dat die kopiereghouer besef wat 'n vrye lisensie is. Voorbeelde van beelde wat nie hier toegelaat word nie sluit in:

  • Beelde waarvoor toestemming gegee is dat dit slegs op Wikipedia mag verskyn.
  • Beelde wat nie vir kommersiële doeleindes gebruik mag word nie.

Belangrik: Oorweeg dit asseblief sterk om enige media (beelde, ens.) waarvoor toestemming verkry is, eerder na die Wikimedia Commons op te laai. Die toestemmingsbrief kan sodoende direk na hulle OTRS-stelsel gestuur word, dié manier is makliker, meer privaat en dus ook veiliger.

In 'n neutedop:

  • 'n Toestemmingsbrief moet die volgende bevat:
  • die afsender moet hom-/haarself as die kopiereghouer identifiseer;
  • die betrokke media moet genoem word (bv. al die beelde vanaf 'n seker werf, of die url'le van spesifieke beelde);
  • die lisensie waaronder dit vrygestel word moet gemeld word.

Let wel: Moet asseblief nie meer kopieë van toestemmings-e-posse hier plaas nie. Sulke e-posse kan eerder na info-af@wikimedia.org aangestuur word (vir beelde wat plaaslik gelaai is), of na permissions-commons@wikimedia.org (vir beelde wat na die Commons opgelaai word).

www.groundhopping.de[wysig]

www.stadionbesuch.de[wysig]

www.die-fans.de[wysig]

www.rubbels-page.de.vu[wysig]

URL: http://www.rubbels-page.de.vu

----- Original Message ----- 

To: robert.gertzen@ewetel.net 
Sent: Monday, April 30, 2007 11:26 PM
Subject: Afrikaanse wikipedia: www.rubbels-page.de.vu


Hallo

Will you mind if I use a very few photos from your site on
the wikipedia? (only one per club, under free licence). I
write a series on German soccer clubs for the wikipedia, for
example see the one on Bayern Hof at http://af.wikipedia.org/wiki/SpVgg_Beiere_Hof

Kind regards

----- Original Message ----- 
From: Robert Gertzen 
To: 
Sent: Monday, April 30, 2007 11:59 PM
Subject: Re: Afrikaanse wikipedia: www.rubbels-page.de.vu

Hello!

No, this is no problem! Please let me know, which photos do you
want to use. The photos on my website don't have the full size,
if you want, I'll send you the photos you want in full size.
I've many photos from stadiums in Germany, too.

I wish you many sucess with your page!

Greetings

Robert Gertzen

www.borussia-fulda.de[wysig]

URL: http://www.borussia-fulda.de

----- Original Message ----- 
From: Steffen Bott 
Cc: Borussia Fulda 
Sent: Saturday, April 28, 2007 10:34 PM
Subject: Re: http://www.borussia-fulda.de - Afrikaanse wikipedia

Dear...!

Thanks for your email and for your interest in Borussia Fulda.
Nice to hear that you want to write for the African Wikipedia page. 
Of course it is possible to take some pivctures form our website 
for your report. Please note, that you meontion the source 
www.borussiafulda.de for your pics.

With the best reagrds from Fulda (Germany)

Steffen Bott
Public Relations 
SC Borussia 04 e.V. Fulda

www.bischofshol.de[wysig]

URL: http://www.bischofshol.de/

----- Original Message ----- 
From: <bischofshol@web.de>
To: 
Sent: Wednesday, April 25, 2007 10:07 AM
Subject: Re: http://www.bischofshol.de/ - Afrikaanse wikipedia

Hi,

you can take every photo you want.

Greetings
Dirk

www.komakolonne-wattenscheid.de[wysig]

URL: http://www.komakolonne-wattenscheid.de/

----- Original Message ----- 
To: webmaster@komakolonne-wattenscheid.de 
Subject: Frage zu Werbung!

Hallo

Will you mind if I use a very few photos from your site 
on the wikipedia? (only one per club, under free licence). 
I write a series on German soccer clubs for the wikipedia, 
for example see http://af.wikipedia.org/wiki/SG_Wattenscheid_09

Kind regards

----- Original Message ----- 
From: Steffen Borgmeier 
Subject: Re: Frage zu Werbung!


no problem!

www.des99.de[wysig]

URL: http://www.des99.de/

----- Original Message ----- 
From: Tommy - Desperados 1999 Dortmund 
To:    ; kontakt@des99.de ; fanzine@des99.de 
Sent: Sunday, April 15, 2007 10:46 PM
Subject: Re: Afrikaanse wikipedia


Hello,

of course you can, but don't forget to mention the 
source of the photos --> www.des99.de


Greetz, 
Tommy

www.schalke-fotos.de[wysig]

www.tus-heeslingen.de[wysig]

URL: http://www.tus-heeslingen.de


----- Original Message ----- 
From: Jenning Bargfrede 
Sent: Thursday, July 19, 2007 12:23 AM
Subject: AW: TuS Heeslingen - Afrikaanse wikipedia - http://www.tus-heeslingen.de/

Hello ,
please use some of the pictures on our website.
We would like to give you some support to your project.

Kind regarts

Jenning Bargfrede
TuS Heeslingen
www.tus-heeslingen.de


Von: 
Gesendet: Mittwoch, 18. Juli 2007 21:01
An: buero@tus-heeslingen.de
Betreff: TuS Heeslingen - Afrikaanse wikipedia - http://www.tus-heeslingen.de/

Dear Sir

I am trying to get South Africans more interested in German football, so I am 
writing a few articles on the Afrikaans Wikipedia.

Would you mind if I use a very few of your stadion pictures with the articles? 
The pictures will be free licenced after that on the encyclopaedia, but it will 
be only one or two.

Thank you very much for your assistance.

Kind regards

Please see http://af.wikipedia.org/wiki/Kategorie:Duitse_sokkerklubs for examples

Hallo 

Ich versuche, Südafrikaner zu erhalten mehr interessiert an deutschem Fußball, so 
schreibe einige Artikel auf das Afrikaans wikipedia. Würden Sie sich kümmern, um 
wenn ich einige Ihrer Stadion Fotos benutze? Es ist nur sehr wenig, aber die sind 
vorhanden für andere, auf freier Lizenz das nachher zu verwenden. 

Freundlicher Respekt