Wikipedia:Interessante brokkies/24

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

... dat Wikings reeds 500 jaar voor Christopher Columbus Amerika ontdek het? Hulle het 'n nedersetting by L'Anse aux Meadows op Newfoundland eiland in Kanada gevestig.