Wikipedia:Interessante brokkies/86

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

...dat Indië die land is wat die meeste rolprente vervaardig? Die Indiese rolprentbedryf, waaronder ook Bollywood, vervaardig jaarliks 'n gemiddelde 800 rolprente, twee keer so veel as Hollywood.