Wikipedia:Persberigte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie bladsy lys informatiewe webwerwe (nie webjoernale nie) en skakels na persartikels wat na die Afrikaanse Wikipedia verwys. Indien u self besig is om 'n artikel oor Wikipedia voor te berei, kan u gerus van ons Wikipedia:Persdossier gebruik maak.

Algemeen[wysig bron]

Spesifieke artikels[wysig bron]

ANGS in Kaapstad in die Rapport. 30 Oktober 2008.
Dieregesondheid-briewe: Soek inligting oor miskruiers in die Landbouweekblad. 22 November 2005.
NP van Wyk Louw in die Beeld. 4 Julie 2006.
Sterreprag oor die Suide by die webwerf van www.taaloord.co.za
Blog saam op landbou.com! op die webwerf van Landbouweekblad. 20 Junie 2007.