Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/29 Augustus
Voorkoms
- 1387 - Gebore: Hendrik V, koning van Engeland.
- 1457 - Die ondertekening van die Verdrag van Picquigny dui die amptelike einde van die Honderdjarige Oorlog aan.
- 1526 - Süleyman die Manjifieke verslaan en dood die laaste Jagielloniaanse koning van Hongarye en Boheme by die Slag van Mohács.
- 1825 - Brasilië verkry sy onafhanklikheid van Portugal.
- 1848 - Britse troepe verslaan dié van Andries Pretorius by die Slag van Boomplaats.
- 2005 - Oorlede: Jurgens Lambrechts, bekende deelnemer aan Afrikaanse radiovasvraprogramme.