Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/29 Desember
Voorkoms
29 Desember: Onafhanklikheidsdag in Mongolië (1911)
- 1845 – Die Republiek van Texas word deur die Verenigde State geannekseer en word die staat Texas.
- 1890 – Die Slagting van Wounded Knee vind plaas in Wounded Knee, Suid-Dakota.
- 1911 – Mongolië word van die Manchu-Qing-ryk onafhanklik.
- 1916 – Oorlede: Grigori Raspoetin, Russiese lekeprediker ook bekend as die Mal Monnik.
- 1937 – Die Ierse Vrystaat word vervang deur 'n nuwe staat genaamd Ierland nadat 'n nuwe grondwet aanvaar is.