Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/30 Desember
Voorkoms
30 Desember: José Rizal-dag in die Filippyne.
- 1853 – Die Verenigde State koop 77 700 km² land suid van die Gilarivier en wes van die Rio Grande vanaf Meksiko vir 10 miljoen Amerikaanse dollar.
- 1880 – Paul Kruger word president van die Transvaalse Republiek.
- 1897 – Die Britse kolonie Natal annekseer Zoeloeland.
- 1965 – Ferdinand Marcos word president van die Filippyne.
- 1993 – Israel en die Vatikaanstad vestig diplomatieke betrekkinge.