Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/3 April
Voorkoms
- 1922 – Josef Stalin volg Wladimir Lenin op as leier van die Sowjetunie.
- 1941 – Hongaarse en Duitse troepe marsjeer Joego-Slawië binne.
- 1966 – Die Sowjet-ruimtetuig Loena 10 word die eerste ruimtetuig wat om die Maan wentel.
- 1968 – Simon and Garfunkel reik die album Bookends uit.
- 1968 – Martin Luther King jr. hou sy "mountaintop"-toespraak.