Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/6 Julie
Voorkoms
6 Julie: Onafhanklikheidsdag in Malawi (1964)
- 1785 – Die dollar word eenparig gekies as geldeenheid vir die Verenigde State.
- 1885 – Louis Pasteur toets sy entstof teen hondsdolheid suksesvol op Joseph Meister.
- 1964 – Malawi verkry sy onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk.
- 1975 – Die Comore-eilande kry sy onafhanklikheid van Frankryk.
- 1987 – Apartheid: 'n Groep Afrikaanse Suid-Afrikaners vertrek uit Johannesburg om met die ANC in Dakar te vergader.