Comore-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Union des Comores (Frans)
Udzima wa Komori (Comories)
الاتحاد القمري
al-Ittiḥād al-Qumurī/Qamarī (Arabies)
Unie van die Comore-eilande
Vlag van die Comore-eilande Seël van die Comore-eilande
Vlag Seël
Nasionale leuse:
Unité – Solidarité – Développement
(Frans vir: "Eenheid - Solidariteit - Ontwikkeling")
Volkslied: Udzima wa ya Masiwa
(Comories vir: "Die eenheid van die Groot Eilande")
Ligging van die Comore-eilande
Hoofstad Moroni

11°41′S 43°16′O / 11.683°S 43.267°O / -11.683; 43.267

Grootste stad Moroni
Amptelike tale Comories, Arabies en Frans
Regering Federale presidensiële
republiek
Azali Assoumani
Fouad Mohadji
Mohamed Ali Soilih
Nourdine Bourhane
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van Frankryk


6 Julie 1975
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
2 034a km2  (178ste)
727 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2010-skatting
 - Digtheid
 
798 000b (163ste)
275 / km2 (25ste)
712,2 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$1,255 miljoen[1] (179ste)
$1 523[1] (179ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$625 miljoen[1] (185ste)
$758[1] (158ste)

MOI (2014) Green Arrow Up Darker.svg 0,503[2] (159ste)  –  laag
Gini (2004) 64,3[3] –  baie hoog
Geldeenheid Frank (KMF)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .km
Skakelkode +269
a. Uitsluitend Mayotte.
b. Uitsluitend Mayotte.
Kaart van die Comore-eilande

Die Comore-eilande ook Komore (Arabies: جزر القمر‎‎, Juzur al-Qumur / Qamar; Frans: Comores), amptelik die Unie van die Comore (Comories: Udzima wa Komori, Frans: Union des Comores, Arabies: الاتحاد القمري‎‎ al-Ittiḥād al-Qumurī / Qamarī) is 'n eilandnasie in Oos-Afrika in die Indiese Oseaan net noord van die Mosambiekkanaal. Dit is tussen die noordooste van Mosambiek en die noordweste van Madagaskar geleë.

Die Comore-eilande bestaan uit die eilande Grande Comore (Ngazidja), Mohéli (Mwali), Anjouan (Nzwani) en maak ook aanspraak op die Franse oorsese gebied Mayotte. Dit het 'n oppervlakte van 2 034 km² (uitsluitend Mayotte) en 'n bevolking van 798 000 (uitsluitend Mayotte) in 2010 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Moroni.

Die tweede Selakant is op 20 Desember 1952 by Anjouan gevang.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) Comoros”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 27 Mei 2016.
  2. (en) 2015 Human Development Report”. United Nations Development Programme: 2015. URL besoek op 27 Mei 2016.
  3. (en) GINI index”. Wêreldbank. URL besoek op 27 Mei 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika