Wikipedia:Voorbladbeeld week 3 2018
Voorkoms
Illustrasie uit die Franse tydskrif Le Petit Journal oor die Bosniese Krisis in 1908: Bulgarye verklaar sy onafhanklikheid en prins Ferdinand word tsaar, Oostenryk-Hongarye in die persoon van keiser Frans Josef I annekseer Bosnië en Herzegowina, terwyl die Ottomaanse sultan Abdülhamid II hulpeloos toekyk.