Wikipediabespreking:Sandput

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
[[::Kategorie:Wikipedia:IP-beskerm|___]]
:Kategorie:Wikipedia:IP-beskerm

Let wel:

Hierdie is die besprekingsbladsy van die Sandput. Alhoewel die inhoud van die sandput na willekeur gewysig kan word (met inagneming van ander se eksperimente, natuurlik), is hierdie 'n normale besprekingsbladsy en word die verwydering/wysiging van ander gebruikers se inhoud as vandalisme beskou. U is natuurlik welkom om steeds besprekings te begin of aan ander se besprekings deel te neem.

Skuif van bladsy

Ons moet 'n beleid hieroor kry. Die geskiedenis van die bladsy is reeds telkemale na ander artikels geskuif, maar dit behoort nie so te werk nie. Elke bladsy moet sy eie geskiedenis hê. — Adriaan (SB) 13:34, 8 November 2007 (UTC)

Dinges, jy's reg. Ek het vergeet van die geskiedenis. Ek sal die bladsy teen skuiwings beskerm. Anrie 13:40, 8 November 2007 (UTC)
Sodra ek uitgevind het hoe om dit te doen. Anrie 13:41, 8 November 2007 (UTC)
Lyk my dit werk nou. Slegs admins kan nou hierdie bladsy skuif (daar was nie 'n opsie dat niemand dit kan skuif nie). 217.149.199.35 13:49, 8 November 2007 (UTC)
Ah ok, ek het vergeet van die beskermingsopsie. — Adriaan (SB) 14:26, 8 November 2007 (UTC)

Bladsy verwyder

Ek het 'n bladsy waaraan ek gewerk het uit onkunde in hierdie algemene sandput gelaai. Ek het toe agtergekom ek het my eie persoonlike sandput. Daar gaan ek goed voort. Maar ek vergeet toe van die oorgeblewe gemors hier. Nou's dit weg. Teachalakazi (kontak) 08:43, 29 Mei 2013 (UTC)

Die res

What does all of this writing mean ... generalised??—Hierdie ongetekende kommentaar is deur Africa South gelewer (BesprekingBydraes) .

We were discussing that the page needed to be protected against movements. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 11:53, 12 Oktober 2008 (UTC)
Oh, thank you. but what does all the Sandput article mean? --Bezuidenhout (kontak) 11:54, 12 Oktober 2008 (UTC)
It's not an article, it's a test page, similar to the English "sandbox". — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 13:05, 12 Oktober 2008 (UTC)
But what does the writing currenlty in the Sandput mean? --Bezuidenhout (kontak) 13:07, 12 Oktober 2008 (UTC)
Someone put up a bunch of sayings. I'll clean the place up. Anrie (kontak) 14:13, 12 Oktober 2008 (UTC)
Sukkel jy nie afrikaans praat nie!—Hierdie ongetekende kommentaar is deur 217.102.250.153 gelewer (BesprekingBydraes) .