William Bean
Voorkoms
William Bean | |
Gebore | 1787 |
---|---|
Oorlede | 1866 |
Nasionaliteit | Verenigde Koningkryk |
Vakgebied | Geologie |
William Bean (1787-1866) was 'n Engelse geoloog en skulpkenner. Hy was 'n pionier van Yorkshire geologie. In 1859 het hy sy versameling van meer as 15 000 fossiele (meestal van plekke rondom Scarborough) verkoop. Die meerderheid van sy versameling is deur die deur die British Natuurhistoriese Museum en die Yorkshire Filosofiese Vereniging aangekoop. Bean beskryf verskeie nuwe spesies van Mollusca, insluitende Beringius turtoni, wat na William Turton vernoem word. Bean was geassosieer met die tydskrif Natural History, en was 'n vriend van Joshua Alder en Albany Hancock.