William Beckley (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
William Beckley
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Beckley (15 Januarie 1930 – 11 Maart 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The President's Analyst (1967) en in die televisiereekse Voyage to the Bottom of the Sea (1964), Planet of the Apes (1974), en Dynasty (1981).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1967: The President's Analyst
  • 1977: Young Lady Chatterley

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1964: Voyage to the Bottom of the Sea
  • 1974: Planet of the Apes
  • 1975: Sunshine
  • 1981: Dynasty

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: The Picture of Dorian Gray
  • 1980: The Memory of Eva Ryker
  • 1980: Farewell to the Planet of the Apes

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]