William Edward Phipps
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
William Edward Phipps | |
Geboortenaam | William Edward Phipps |
---|---|
Geboorte | 4 Februarie 1922 |
Sterfte | 1 Junie 2018 (op 96) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Edward Phipps (4 Februarie 1922 – 1 Junie 2018) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cinderella (1950), The War of the Worlds (1953), Cat-Women of the Moon (1953), en Homeward Bound: The Incredible Journey (1993).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1948: Train to Alcatraz
- 1950: Cinderella
- 1951: Five
- 1952: Flat Top
- 1952: The Yellow Haired Kid
- 1953: The War of the Worlds
- 1953: Cat-Women of the Moon
- 1953: Northern Patrol
- 1954: Jesse James vs. the Daltons
- 1958: The Kidnappers
- 1993: Homeward Bound: The Incredible Journey
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1953: The Pepsi-Cola Playhouse
- 1957: M Squad
- 1957: Sugarfoot
- 1958: Flight
- 1958: Decision
- 1979: Time Express
- 1981: Darkroom
- 1983: Boone
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1947: Pastoral
- 1955: Indian Agent
- 1978: Space Force