William Eythe
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
William Eythe | |
Geboorte | 7 April 1918 |
---|---|
Sterfte | 26 Januarie 1957 (op 38) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1943–57 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Eythe (7 April 1918 – 26 Januarie 1957) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Ox-Bow Incident (1943), The House on 92nd Street (1945), Colonel Effingham's Raid (1946), en Mr. Reckless (1948).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1943: The Ox-Bow Incident
- 1943: The Song of Bernadette
- 1944: The Eve of St. Mark
- 1944: Wing and a Prayer
- 1945: The House on 92nd Street
- 1945: A Royal Scandal
- 1946: Colonel Effingham's Raid
- 1946: Centennial Summer
- 1947: Meet Me at Dawn
- 1948: Mr. Reckless
- 1949: Special Agent
- 1950: Customs Agent
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1951: Faith Baldwin Romance Theatre