William Hickey (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
William Hickey
Geboortenaam William Edward Hickey
Geboorte (1927-09-19)19 September 1927
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 29 Junie 1997 (op 69)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Hickey (19 September 1927 – 29 Junie 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Name of the Rose (1986), Sea of Love (1989), National Lampoon's Christmas Vacation (1989), en The Nightmare Before Christmas (1993).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1986: The Name of the Rose
  • 1988: Da
  • 1988: Starlight: A Musical Movie
  • 1989: Sea of Love
  • 1989: National Lampoon's Christmas Vacation
  • 1990: Any Man's Death
  • 1991: The Runestone
  • 1993: The Nightmare Before Christmas
  • 1995: The Jerky Boys
  • 1997: Better Than Ever
  • 1999: The Diary of the Hurdy-Gurdy Man

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1961: Westinghouse Presents: The Dispossessed
  • 1972: Between Time and Timbuktu
  • 1987: A Hobo's Christmas

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1989: Puppetmaster
  • 1990: Mob Boss

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]