Willie Garson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Willie Garson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Garson Paszamant
Geboorte 20 Februarie 1964 (1964-02-20) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1 (adopted)
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Willie Garson (gebore 20 Februarie 1964) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Sex and the City (2008) en in die televisiereekse White Collar (2009) en Hawaii Five-0 (2010).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Every Breath
  • 1997: Cyclops, Baby
  • 2000: Fortress 2
  • 2008: Sex and the City
  • 2008: My American Cousin
  • 2017: Trust Fund
  • 2019: The Bellmen
  • Lone Pine

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1994: Black Sheep
  • 1998: Ask Harriet
  • 1998: Sex and the City
  • 2000: Level 9
  • 2007: John from Cincinnati
  • 2008: Relative Madness
  • 2009: White Collar
  • 2010: Hawaii Five-0
  • 2011: Whole Day Down
  • 2012: In Session with Jonathan Pessin
  • 2014: Fatherhood

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: Harry's Girl
  • 2008: Live from the Red Carpet: Sex and the City
  • 2008: The Making of 'Sex and the City'
  • 2012: Millionaire Intervention
  • Courtship of Eddie's Father

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2004: Wise Guys On: Texas Hold'Em
  • 2007: Ricky Jay Plays Poker
  • 2008: The Fabulous Fashion of 'Sex and the City'
  • 2008: Sex and the City: The Party That Never Was

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]