Willow Johnson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Willow Johnson | |
Geboorte | 3 April 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Willow Johnson (gebore 3 April 1977) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Escaflowne: The Movie (2000) en in die televisiereekse Ranma ½ (1989), Inuyasha (2000), en InuYasha: The Final Act (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Escaflowne: The Movie
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1989: Ranma ½
- 1989: Ranma ½: Nettô-hen
- 1992: My Little Pony Tales
- 2000: Inuyasha
- 2001: Star Ocean EX
- 2002: Tokyo Underground
- 2009: InuYasha: The Final Act
Video's
[wysig | wysig bron]- 1992: Fatal Fury: Legend of the Hungry Wolf
- 2009: Barbie and the Three Musketeers
- 2009: Sing Along with Barbie