Windrigtings

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Nederlandse kompasroos met windrigtings. Onderverdelings is in grade en duisendstes (360° = 6400 duisendstes).

Die 4 hoof windrigtings is: noord, oos, suid en wes. Hierdie windrigtings kan gekombineer word, so lê noord-oos presies tussen noord en oos.

Die kompasroos dui 32 rigtings aan. 'n Tabel met die aantal grade, die afkorting van die windrigting en die benaming word hieronder aangetoon:

Grade Afkorting Rigtingnaam
0 N Noord
11¼ NNNO Noord ten Ooste
22½ NNO Noord – Noord – Oos
33¾ ONNO Noord – Oos ten Noorde
45 NO Noord – Oos
56¼ NONO Noord – Oos ten Ooste
67½ ONO Oos – Noord – Oos
78¾ OONO Oos ten Noorde
90 O Oos
101¼ OOSO Oos ten Suide
112½ OSO Oos – Suid – Oos
123¾ SOSO Suid – Oos ten Ooste
135 SO Suid – Oos
146¼ OSSO Suid – Oos ten Suide
157½ SSO Suid – Suid – Oos
168¾ SSSO Suid ten Ooste
180 S Suid
191¼ SSSW Suid ten Weste
202½ SSW Suid – Suid – Wes
213¾ WSSW Suid – Wes ten Suide
225 SW Suid – Wes
236¼ SWSW Suid – Wes ten Weste
247½ WSW Wes – Suid – Wes
258¾ WWSW Wes ten Suide
270 W Wes
281¼ WWNW Wes ten Noorde
292½ WNW Wes – Noord – Wes
303¾ NWNW Noord – Wes ten Weste
315 NW Noord – Wes
326¼ WNNW Noord – Wes ten Noorde
337½ NNW Noord – Noord – Wes
348¾ NNNW Noord ten Weste
360 N Noord


Windrigtings Kompas Sofia.JPG

Noord | Oos | Suid | Wes