Bespreking:Windrigtings

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Name van die windstreke[wysig bron]

Is die name reg? Enige verwysing? Ek het die volgende geleer:

Noord N

NoorNoordOos ten Noorde NNON

NoordNoordOos NNO

NoordNoordOos ten Ooste NNOO

NoordOos NO

OosNoordOos ten Noorde ONON

OosNoordOos ONO

OosNoordOos ten Ooste ONOO

Oos O

ens. ens.

Groete hansjoseph (kontak) 14:42, 3 November 2008 (UTC)

Hansjoseph se afkortings klink vir my logies. Van daai het ek ook op skool geleer. Die afkortings in die artikel is dalk net anders uiteengesit, maar ek dink dit beteken maar dieselfde. Dalk is dit net korter om te lees, of so iets. Maar ek weet nie of dit die aanvaarde afkortings is nie.  — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 16:10, 3 November 2008 (UTC)