Wit-Russe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Wit-Russies.
Wit-Russe
Беларусы. Biełarusy. Belarusians.png
Totale bevolking: ca. 10,5 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Wit-Rusland Wit-Rusland ~8,2 miljoen[1]

Vlag van Verenigde State Verenigde State 750 000
Vlag van Rusland Rusland 521 443
Vlag van Oekraïne Oekraïne 275 763[2]
Vlag van Letland Letland 68 174[3]
Vlag van Kasakstan Kasakstan 66 476
Vlag van Pole Pole 47 000[4]
Vlag van Litaue Litaue 36 200[5]
Vlag van Moldowa Moldowa 20 000[6]
Vlag van Australië Australië 20 000[6]
Vlag van Kanada Kanada 15 565[7]
Vlag van Estland Estland 12 327[8]
Vlag van Italië Italië 8 954[9]
Vlag van Frankryk Frankryk 7 500[6]
Vlag van Argentinië Argentinië 7 000[6]
Vlag van Brasilië Brasilië 7 000[6]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 7 000[6]
Vlag van België België 2 000[6]
Vlag van Griekeland Griekeland 1 168[10]
Vlag van Portugal Portugal 744[11]

Taal: Wit-Russies (minderheid), Russies (meerderheid)
Geloofsoortuiging: Oosters-Ortodokse Kerk, Rooms-Katolieke Kerk, Grieks-Katolieke Kerk en Protestantisme[12]
Verwante etniese groepe: Ander Oos-Slawiese volke soos Oekraïners en Russe[13]
Etniese grondgebied van Wit-Russe: ██ Volgens Yefim Karsky (1903) ██ Volgens Mitrofan Dovnar-Zapol'skiy (1919) ██ Moderne landgrense

Die Wit-Russe of Belarusse (Wit-Russies: беларусы, bielarusy; Russies: белорусы) is 'n Oos-Slawiese volk van sowat 10,5 miljoen mense inheems aan Wit-Rusland. Die meeste Wit-Russe is Oosters-Ortodokse of ongebonde. Wit-Russe vorm die titulêre nasie van Wit-Rusland, waar hulle 83,7% van dié land se bevolking vorm. Naas Wit-Russe leef nog sowat 785 000 Russe in Wit-Rusland.

Wêreldwyd leef omtrent 10,5 miljoen Wit-Russe, waarvan sowat 8,2 miljoen in Wit-Rusland, 750 000 in die Verenigde State, 521 443 in Rusland en 275 763 in Oekraïne. Tydens die Russiese Ryk en die Sowjetunie het Wit-Russe in destydse deelgebiede soos Letland (68 174), Kasakstan (66 476), Litaue (41 100), Moldowa (20 000) en Estland (12 327) gevestig. Daarbenewens het Wit-Russe nog in lande soos Pole (47 000), Australië (20 000) en Kanada (15 565) gevestig.

Vanaf die 17de eeu is die Wit-Russe as deel van die Drie-enige Russiese volk beskou, wat uit Groot-Russe, "Klein-Russe" (Oekraïners) asook Wit-Russe bestaan en uit die Oud-Russiese volk van die Kiëf-Roes ontwikkel het. Dit was die amptelike konsep waarop die Russiese Ryk gegrond is en was tot die uitbreek van die Russiese Rewolusie wêreldwye etnologiese standard.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (be) 1999 census
  2. (en) Ukrainian 2001 census”. ukrcensus.gov.ua. URL besoek op 28 April 2016.
  3. (en) On key provisional results of Population and Housing Census 2011”. URL besoek op 28 April 2016.
  4. (pl) Przynależność narodowo-etniczna ludności – wyniki spisu ludności i mieszkań 2011”. Departament Badań Demograficznych i Rynku Pracy: 29 Januarie 2013. URL besoek op 28 April 2016.
  5. (lt) Gyventojų skaičius metų pradžioje . Požymiai: tautybė, statistiniai rodikliai ir metai”. Lietuvos statistikos departamentas. URL besoek op 28 April 2016.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 6,4 6,5 6,6 (be) Как живешь, белорусская диаспора?”.
  7. (en) Ethnic Origin (264), Single and Multiple Ethnic Origin Responses (3), Generation Status (4), Age Groups (10) and Sex (3) for the Population in Private Households of Canada, Provinces, Territories, Census Metropolitan Areas and Census Agglomerations, 2011 National Household Survey”. URL besoek op 28 April 2016.
  8. (et) Rahvaarv rahvuse järgi, 1. jaanuar, aasta”. Eesti Statistikaamet: 10 Junie 2015. URL besoek op 28 April 2016.
  9. (it) I cittadini non comunitari regolarmente soggiornanti”. Istituto nazionale di statistica. URL besoek op 28 April 2016.
  10. (en) Error”. URL besoek op 18 Maart 2015.
  11. (pt) National Institute of Statistics of Portugal – Foreigners in 2013”. sefstat.sef.pt. URL besoek op 28 April 2016.
  12. (en) The World Factbook”. Central Intelligence Agency. URL besoek op 28 April 2016.
  13. (en) (Januarie 2008) “Two sources of the Russian patrilineal heritage in their Eurasian context”. American Journal of Human Genetics 82 (1): 236–50. DOI:10.1016/j.ajhg.2007.09.019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]