Wolf Hall

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wolf Hall
OuteurHilary Mantel
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
TaalEngels
ReeksThomas Cromwell-trilogie
GenreHistoriese fiksie
UitgewerFourth Estate (VK)
Uitgegee30 April 2009
MediumDruk (gebind & sagteband)
Bladsye672
ISBN0-00-723018-4
VervolgBring Up the Bodies
Letterkunde-portaal

Wolf Hall is 'n historiese fiksie roman deur Hilary Mantel wat die eerste keer in 2009 gepubliseer is. Dit speel af in die tydperk tussen 1500, en 1535 en is 'n fiktiewe biografie wat die opkoms en bevordering van Thomas Cromwell in die hof van Hendrik VIII dokumenteer. Dit is die eerste boek van 'n trilogie, waarvan die opvolgroman, Bring Up the Bodies, alreeds in 2012 gepubliseer is. Mantel is vir beide van hierdie romans bekroon met die Booker-prys, onderskeidelik in 2009 en in 2012.