Booker-prys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
 Booker-prys 
Toegeken vir Beste oorspronklike roman, geskryf in die Engelse taal, en gepubliseer in die Verenigde Koninkryk
Borg Man Group
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Datum Jaarliks rondom Oktober
Vorige naam Booker-McConnell-prys
Eerste toekenning 1969
Webtuiste themanbookerprize.com

Die Booker-prys word jaarliks vir 'n boek wat deur 'n inwoner van die Britse Statebond of Ierland geskryf is toegeken.[1] Die prys is in 1968 deur Booker Plc ingestel. Om die kwaliteit van die prys te waarborg word die beoordelaars onder kritici, skrywers en akademici uitgesoek. Sedert 2002 staan die prys as die "Man Booker Prize for Fiction" bekend, na aanleiding van 'n borgskap deur die maatskappy Man Group plc.

Van die begin af het slegs burgers van die Britse Statebond, Ierland en Suid-Afrika (en later Zimbabwe) in aanmerking gekom om die prys te ontvang. Maar in 2014 is hierdie geskiktheid uitgebrei na enige Engelstalige roman.[2]

Die wenner van die prys ontvang 'n bedrag van 50 000 pond sterling.[3]

Wenners[wysig | wysig bron]

Jaar Outeur Titel Land
2017 George Saunders Lincoln in the Bardo Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2016 Paul Beatty The Sellout Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2015 Marlon James A Brief History of Seven Killings Vlag van Jamaika Jamaika
2014 Richard Flanagan The Narrow Road to the Deep North Vlag van Australië Australië
2013 Eleanor Catton The Luminaries Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2012 Hilary Mantel Bring Up the Bodies Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2011 Julian Barnes The Sense of an Ending Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2010 Howard Jacobson The Finkler Question Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2009 Hilary Mantel Wolf Hall Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2008 Aravind Adiga The White Tiger Vlag van Indië Indië
2007 Anne Enright The Gathering Flag of Ireland Ierland
2006 Kiran Desai The Inheritance of Loss Vlag van Indië Indië
2005 John Banville The Sea Flag of Ireland Ierland
2004 Alan Hollinghurst The Line of Beauty Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
2003 D.B.C. Pierre Vernon God Little Vlag van Australië Australië
2002 Yann Martel Life of Pi Vlag van Kanada Kanada
2001 Peter Carey True History of the Kelly Gang Vlag van Australië Australië
2000 Margaret Atwood The Blind Assassin Vlag van Kanada Kanada
1999 J.M. Coetzee Disgrace Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
1998 Ian McEwan Amsterdam Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1997 Arundhati Roy The God of Small Things Vlag van Indië Indië
1996 Graham Swift Last Orders Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1995 Pat Barker The Ghost Road Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1994 James Kelman How Late It Was How Late Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1993 Roddy Doyle Paddy Clarke Ha Ha Ha Flag of Ireland Ierland
1992 Michael Ondaatje The English Patient Vlag van Kanada Kanada
Barry Unsworth Sacred Hunger Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1991 Ben Okri The Famished Road Vlag van Nigerië Nigerië
1990 A.S. Byatt Possession Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1989 Kazuo Ishiguro The Remains of the Day Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1988 Peter Carey Oscar and Lucinda Vlag van Australië Australië
1987 Penelope Lively Moon Tiger Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1986 Kingsley Amis The Old Devils Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1985 Keri Hulme The Bone People Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1984 Anita Brookner Hotel du Lac Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1983 J.M. Coetzee Life and Times of Michael K Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
1982 Thomas Keneally Schindler's Ark Vlag van Australië Australië
1981 Salman Rushdie Midnight's Children Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1980 William Golding Rites of Passage Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1979 Penelope Fitzgerald Offshore Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1978 Iris Murdoch The Sea the Sea Flag of Ireland Ierland
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1977 Paul Scott Staying On Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1976 David Storey Saville Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1975 Ruth Prawer Jhabvala Heat and Dust Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Duitsland Duitsland
1974 Nadine Gordimer The Conservationist Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Stanley Middleton Holiday Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1973 James Gordon Farrell The Siege of Krishnapur Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Flag of Ireland Ierland
1972 John Berger G Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1971 V.S. Naipaul In a Free State Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago
1970 (terugwerkende toekenning) J.G. Farrell Troubles Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Flag of Ireland Ierland
1970 Bernice Rubens The Elected Member Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1969 Percy Howard Newby Something to Answer For Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. (en) "Meet The Man Booker Prize 2014 Judges". 12 Desember 2013. 
  3. (en) Reëls en inskrywing vir die Booker-prys

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]