Wolwefontein
Voorkoms
Wolwefontein is nedersetting en spoorweghalte in die Oos-Kaap waar die R329-streeksroete by die R75-provinsiale pad aansluit.
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het 'n tak hier, en daar is ook 'n 3-ster hotel op die plekkie te vinde. Op 'n Google-kaart kan minder as 28 huise op Wolwefontein getel word.
Koördinate: 33°17′32″S 24°49′33″O / 33.29230°S 24.82583°O