Yibin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yibin
宜宾
Die samevloeiing van die Min- en Yinsja-riviere in die Jangtse in Yibin.
Die samevloeiing van die Min- en Yinsja-riviere in die Jangtse in Yibin.
Ligging van Yibin op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Yibin
Yibin
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 28°46′00″N 104°37′00″O / 28.76667°N 104.61667°O / 28.76667; 104.61667Koördinate: 28°46′00″N 104°37′00″O / 28.76667°N 104.61667°O / 28.76667; 104.61667
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Sichuan
Oppervlak
 - Stad 13 283 km²  (5 129 vk m)
 - Stedelik 1 123 km² (434 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 472 001
 - Stedelik 673 413
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 600/km² (1 600/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 644000
Skakelkode(s) 831
Webwerf: yibin.gov.cn

Yibin (Chinees: 宜宾) is 'n stad in die Chinese provinsie Sichuan met 'n bevolking van 4 472 001 in 2010. Die stad is in die suidweste van China, aan die Yangtzerivier geleë. Yibin grens in die ooste aan Lutsjou, in die weste aan Liangsjan en Lesjan en in die noorde aan Zigong. In die stad word deur die samevloeiing van die Min- en Yinsja-riviere die Jangtse gevorm.