Yoshiaki Banno

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yoshiaki Banno
Gebore 1952
Oorlede 1991
Nasionaliteit Japanees
Vakgebied Sterrekunde

Yoshiaki Banno (番 野 善 明 Banno Yoshiaki, 1952-1991) was 'n Japannese sterrekundige en mede-ontdekker van 4200 Shizukagozen, 'n asteroïde van die hoofgordel. [1] Banno word beskou as een van Japan se baanbrekende amateur sterrekundiges. Hy het in 1991 in 'n verkeersongeluk gesterf. Die hoofgordel asteroïde 3394 Banno is op 10 November 1992 tot sy nagedagtenis na hom vernoem. (M.P.C. 21130).[2] [3]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "JPL Small-Body Database Browser". ssd.jpl.nasa.gov. Besoek op 2016-04-10. 
  2. (en) "Minor Planet Discoverers (by number)". Minor Planet Center. 20 June 2016. Besoek op 6 August 2016. 
  3. (en) Schmadel, Lutz D. (2007). "(3394) Banno". Dictionary of Minor Planet Names – (3394) Banno. Springer Berlin Heidelberg. p. 283. ISBN 978-3-540-00238-3. doi:10.1007/978-3-540-29925-7_3394. Besoek op 6 August 2016.